PAS IN: OYO-dansers vier Namibiese erfenis

Yandi Du Plessis
Sluit môre (Vrydag 22 September) om 19:00 by die Frans-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) aan vir 'n opwindende vertoning deur die Ombetja Yehinga Organisation (OYO)-dansgroep rondom die rotskuns-foto's wat tans daar uitgestal word. Die dansers sal jou op ’n reis deur die verskillende foto's neem. Hulle sal terugdans na die foto's en ’n moderne repertorium rondom die ou artefakte uitvoer.

Die vertoning is deel van die Namibiese Erfenisweek en OYO se bydrae tot die skepping van nuwe erfenis vir die land se toekomstige generasies.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!