Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Plaaslike rolprent eersdaags op die grootskerm

Yandi Du Plessis
Sluit op 31 Augustus vanaf 19:00 aan by die première-aand van die plaaslike rolprent Under The Hanging Tree by die Grove Mall-inkoopsentrum se Ster Kinekor-teater.

Daar is ’n beperkte aantal sitplekke beskikbaar, so moenie jou kans misloop nie! Kry jou kaartjies by Grove se Ster Kinekor, die Goethe-Institut of die Namibië Filmkommissie (NFC) se kantoor.

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer