PAS IN: Rocco de Villiers kom kuier weer

Yandi Du Plessis
Die bekroonde Suid-Afrikaanse pianis Rocco de Villiers kom kuier binnekort weer in Namibië en tree op 2 en 3 Maart by die Lemon Tree-restaurant in die hoofstad op. Hy het in Mei verlede jaar ook hier opgetree.

Kaartjies is www.mrentertainment.com.na beskikbaar teen N$220 per persoon. Kontak 081 288 2886 vir enige navrae.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer