PAS IN: Spesiale geleentheid vir skilders
Is jy 'n skilder of aspirant-skilder? Wil jy ander skilders ontmoet wat in Windhoek woon?
Sluit dan op Vrydag 4 Augustus by die Namibiese Kunstevereniging (NAA) aan vir 'n groet-en-ontmoet-netwerkgeleentheid spesiaal vir skilders.
Die geleentheid begin om 18:30 by die NAA se uitstalruimte in Robert Mugaberylaan.
Die toegangsfooi is N$20 vir nuwelinge en is gratis vir diegene wat reeds NAA-lede is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie