PAS IN: Tania Smit kom deel ‘hekelwoorde’

Yandi Du Plessis
Kom kuier op Saterdag 22 Julie by Droombos saam met Tania Smit, die skrywer van 'Hekelwoorde van my Hart', waar sy gesels oor die emosies en gebeure rondom haar skrywes. Dié intieme damesfunksie word onder die vaandel van die Windhoek Woordfees aangebied.

Kom lag, kom huil en krap ‘n bietjie dieper in jou hart rond oor waar jy is in jou lewe en waarheen jy op pad is.

Kaartjies is nou beskikbaar via https://eticket.my.na/

Aanlyn kaartjies: N$200 per persoon

Kaartjies by die hek: N$200 (hekke open 09:30)

Smit gesels ook op 17 Julie in Tsumeb, op 19 Julie in Walvisbaai, 24 Julie in Keetmanshoop en 26 Julie in Karasburg.

Hou die Windhoek Woordfees-Facebookblad dop om op hoogte te bly.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!