Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Werkwinkel vir aspirantskrywers

Yandi Du Plessis
Africa Blossom Publishers bied op Dinsdag 1 Augustus die From Planning to Print-werkwinkel vir Namibiese skrywers in die hoofstad aan. Dié halfdag-seminaar sal deur die skrywers Samuel Mayinoti en M. A. Kelly aangebied word en sal voornemende skrywers meer insig gee in die kreatiewe- en publikasieproses.

Kontak [email protected] of 081 338 0036 vir meer besonderhede.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer