No Image Caption

#PasIn: Afrika skitter by Commonwealth Kortverhaalprys

Iréne-Mari van der Walt
Sewe kortverhale van die Afrika-vasteland is gekortlys vir die Commonwealth Kortverhaalprys.

Hierdie kompetisie is een van die mees toeganklike skryfkompetisies ter wêreld omdat dit oop is vir skrywers van al 56 Commonwealth-lande.

Onder meer het ‘Falling from the knife tree’ deur Matshediso Radebe en Buke Abduba se ‘Price Tags’ die kortlys gehaal.

Aansoeke vir die 2024 Commonwealth kortverhaalprys sal op 1 September vanjaar open.

Kommentaar

Republikein 2025-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer