No Image Caption

#PasIn: Gobabis skou vandag tot Saterdag

Elvira Hattingh
Gobabis se landbouskou het vandag amptelik begin, terwyl die plattelandse skou vanjaar ook sy 60ste bestaansjaar sal vier.

Verskeie uitstallers sal op die skou te sien wees, terwyl daar ook ‘n klein- en grootveeskou aangebied sal word. Môre sal Agrimark-sprekers met skougangers gesels, terwyl ‘n boere-opskop vir Vrydagaand beplan word.

Saterdag vind die lewendehaweparade plaas. Vir navrae, kontak Danie by 081 218 9800.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!