#PASIN: Groot eer vir OYO-dansgroep
Die OYO-dansgroep se kortfilms, 'Be A Lady' en 'Be A Man', is gekies om by die Black Film Summit Festival in Naperville, Illinois in Amerika te draai.
Dié toonaangewende filmfees bevorder die werk van talentvolle filmvervaardigers uit die Pan-Afrikaanse diaspora.
#RepNuus
Dié toonaangewende filmfees bevorder die werk van talentvolle filmvervaardigers uit die Pan-Afrikaanse diaspora.
#RepNuus
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie