Foto Facebook
Foto Facebook

#PasIn: Schalk Bezuidenhout kom kuier weer

Yandi Du Plessis
Aandag, alle komedieliefhebbers!

Die immergewilde en skreeusnaakse Suid-Afrikaanse komediant Schalk Bezuidenhout kom kuier eersdaags weer in Namibië wanneer hy op Saterdag, 3 Junie, by die Windhoek Buitekluboord optree.

Kinders onder die ouderdom van 14 jaar sal nie die komedievertoning kan bywoon nie vanweë sterk taalgebruik. Die vertoning sal in Engels opgevoer word.

Die geleentheid begin om 19:00 en eet- en drinkgoed sal vanaf 17:00 beskikbaar wees. Kaartjies is beskikbaar by http://bitly.ws/Fmof.

Vir meer inligting, stuur ’n e-pos na [email protected] of skakel 264 61 205 5748.

Kommentaar

Republikein 2025-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 33° Eenhana: 21° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 20° | 32° Otjiwarongo: 19° | 32° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 19° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 22° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 25° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 26° | 35° Lüderitz: 16° | 31° Ariamsvlei: 20° | 38° Oranjemund: 14° | 28° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 21° | 36° Lubumbashi: 17° | 23° Mbabane: 20° | 26° Maseru: 17° | 35° Antananarivo: 18° | 26° Lilongwe: 18° | 25° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 22° | 26° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 18° | 27° Harare: 17° | 28° #REF! #REF!