#PasIn: Shishani sing onder die sterre
Shishani, 'n talentvolle sangeres en liedjieskrywer wat geliefd is vir haar unieke stem, kom kuier binnekort in Namibië. Haar wortels lê oorspronklik in Namibië en België, maar sy het hoofsaaklik in Nederland grootgeword. Haar vokale styl toon sterk invloede van Afro-Amerikaanse en Afrika-musiektradisies, wat haar 'n eiesoortige klank gee. Die musikant, wat reeds oorsee naam gemaak het, tree op Vrydag, 28 April by die Goethe Institut se volgende Night Under the Stars-konsert op.
Die konsert begin om 19:00 en toegang kos N$50.
Die konsert begin om 19:00 en toegang kos N$50.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie