No Image Caption

#PasIn: Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie vier plaaslike inhoud

Yandi Du Plessis
Die veelbekroonde plaaslike rolprent Hairareb word vandag om 14:30 by die Katutura Gemeenskapkunssentrum (KCAC) vertoon.

Diegene wat nog nie ‘n kans gehad het om die film te sien nie, sal nou 'n kans hê as deel van die program vir die Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie.

Die geleentheid word gereël deur die Verenigde Nasies (VN), MultiChoice Namibia, Kollege van de Kunste (Cota) en die Namibië Filmkommissie (NFC).

Ander plaaslike rolprente soos Grootman, The Weight of Tomorrow en The Cage, word ook deur die loop van die dag vertoon.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!