Foto verskaf
Foto verskaf

Project Room huisves Jo Rogge se uitstalling

Iréne-Mari van der Walt
Die kunstenaar Jo Rogge se uitstalling “So she was turned into a pillar of salt” open môre om 11:00 by die Project Room-galery in die hoofstad.

Die uitstalling sal na verwagting deur die sekretaris-generaal van die SADC- parlementêre forum, Beomo Sekgoma, geopen word.

Rogge se nuwe uitstalling is gebou op die kunstenaar se rol as ’n getuie en sosiale kommentator vir verskeie kwessies. Van persoonlike kwessies tot kwessies in die samelewing, kan hierdie uitstalling as ’n vorm van aktivisme beskou word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!