'Queer Art Now'-uitstalling open vanaand
Die Queer Art Now-uitstalling open vanaand om 18:00 by die Project Room-galery.
Die plaaslike kunstenaar Lacheinerkuhn het met die Project Room- en StArt Art-galerye kragte saamgespan om dié gemengde media-uitstalling saam te stel.
Queer Art Now vorm deel van die vieringe op Namibië se Pride-kalender vir 2022. Hierdie groepuitstalling bestaan uit foto’s, mode-ontwerpe, skilderkuns, mandjiewerk, akademiese skryfwerk, poësie, illustrasies en collages deur opkomende tot gevestigde kunstenaars.
Die uitstalling kan slegs tot Saterdag 10 Desember besigtig word.
[email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie