#RepBrokkies: Kry weefkuns onder die knie!
Diegene wat graag meer oor weefwerk wil leer en dié unieke kunsvorm onder die knie wil kry, kan nou ’n plek bespreek by die volgende pARTicpate-werkswinkel wat op Saterdag 21 Oktober deur Lynette Diergaardt aangebied word.
Die werkswinkel word vanaf 9:30 tot 12:30 by die Sweet Side of Thingz-bakkery in Onafhanklikheidsrylaan aangebied.
Deelname kos N$350 per persoon en sluit alle weefmateriaal en ’n oliebol van jou keuse in.
’n Beperkte aantal plekke is beskikbaar, so bespreek jou plek voor 18 Oktober.
Kontak [email protected] of stuur ’n WhatsApp na 081 337 6582 vir enige navrae.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie