Foto Facebook/Swim Against The Tide Movie
Foto Facebook/Swim Against The Tide Movie

#RepBrokkies: Swim Against The Tide lokprent Vrydag verwag

Iréne-Mari van der Walt
Die lokprent vir die Namibiese film Swim Against The Tide sal na verwagting eerskomende Vrydag vrygestel word. Hierdie film volg 'n man se soeke na geregtigheid na hy onregverdig afgedank is en die uiteenlopende gevolge van dít wat hy in sy soektog vind. Swim Against The Tide is deur die bekroonde regisseur Oshoveli Shipoh, ook bekend vir sy werk in Hairareb, geredigeer en is deur Simon Neonga geskryf.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!