FOTO VERSKAF
FOTO VERSKAF

Rugbypraatjies met Jonathan en kie

Yandi Du Plessis
Chat ‘n bietjie Ball is die grootste aanlyn Afrikaanse rugbygeselsprogram ter wêreld.

In die aanloop tot die 2023 Rugbywêreldbeker deel Jonathan, ofte wel Radio Raps, sy menings en voorspellings oor die opkomende wedstryde en gebeure saam met sy veelvuldige-persoonlikheidsgas, Pottie, wie op enige stadium enige persoon se stem kan namaak. Die bekende Nick Mallet, wie nie skroom om die waarheid te praat oor rugbygebeure nie, is ook deel van die geselskap, en die plaaslike sanger JP Kotze sorg vir lekker vermaak op die program.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!