Skryf dit in jou dagboek
ELKE WEEK
*Elke Saterdag tussen 07:00 en 12:00 word die Bio-Markt/Green Market by die Stephanus-kerk in Dr Kenneth Kaundastraat aangebied.
*Geniet elke Sondag koffie en koek by Farm Krumhuk. Dit kos N$80 vir volwassenes en sluit 2 stukke koek en “bottomless” koffie of tee in. Toegang vir kinders onder 6 is halfprys. Vir meer inligting, kontak 061 233 645.
VANDAG
*Secret Sunrise Namibia kom om 06:30 by die Lemon Tree Café in Lutherstraat bymekaar. Kaartjies is teen N$100 op webtickets.com.na beskikbaar. Ander Secret Sunrise-geleenthede vind op 30 April en 2 Mei plaas.
*Die Kanadese alt-pop-duo Neon Dreams tree om 18:00 by die Brewers Market in Windhoek op, met ‘n tweede vertoning môre by Soundgarden in Swakopmund. Kaartjies kos N$290 en is op webtickets.com.na beskikbaar.
*Nianell, ‘n boorling van Namibië, tree by Droombos aan die buitewyke van Windhoek op. Geen kos of drinkgoed van buite word toegelaat nie, maar ‘n kontantkroeg sal beskikbaar wees. Kos kan vooraf bestel word. Kaartjies beloop vanaf N$270 via Quicket.co.za. Die vertoning begin om 18:00.
*Geniet ‘n Kaapstadse ervaring saam met die N2-jazzorkes by die Warehouse-teater vanaf 18:00. Kaartjies kos N$250 via webtickets.com.na.
*Anne Lacheiner Kuhn se kunsuitstalling, Re-queering a nation open om 18:00 by die Project Room-galery (Jennerstraat 32, Windhoek). Die uitstallling kan tot 23 April besigtig word. Openingstye is Dinsdag tot Saterdag van 10:00 tot 13:00.
MôRE
*Die Windhoek-munisipaliteit (CoW) bied hul tweemaandelikse pretrit- en fietsry-klasse vir beginners by die Katutura-jeugsentrum aan. Die pret begin om 07:00. Vir meer inligting, kontak Horst by 081 272 3413 of Hilda by 085 333 4742.
*Die Botaniese Vereniging bied vanaf 08:00 ‘n begeleide staptog in Windhoek se botaniese tuin aan. Toegang beloop N$20, maar is gratis vir lede en kinders onder 16. Boeke, verversings en ander items sal te koop wees.
*Die Auas Valley-markdag, met ‘n wynproe, sangvermaak deur Jacob & Taylor, ‘n kinderhoekie en vele meer begin om 09:00. Toegang is N$10 en is gratis vir kinders onder 12.
*Heart2Heart (Alinda Lu’Mar en Claudine Nelson) bied ‘n skemerkelkieaand met aandete by die Windhoek-gholfklub aan. Die geleentheid begin om 18:00. Kaartjies beloop N$450 (aandete ingesluit). Vir inligting en besprekings, kontak 081 333 5647.
*Die N2-jazzorkes bied ‘n Kaapstadse ervaring by The Dome in Swakopmund aan. Kaartjies kos N$250 via webtickets.com.na. Die musiek begin om 18:00.
SONDAG
*Die N2-jazzorkes tree vanaf 18:00 by Independent Lounge in Walvisbaai. Kaartjies is teen N$250 by webtickets.com.na beskikbaar.
16 APRIL
*Die West Coast MTB Challenge begin om 07:30. Registreer via Raceday Events.
*Die Nagmark by die Swakopmund Entertainment Centre begin om 16:00. Vir meer inligting en/of besprekings, kontak 081 129 0029 of [email protected].
17 APRIL
*The Ell's tree vanaf 12:00 op by Godenfang in Walvisbaai. Toegang is gratis, maar besprekings is noodsaaklik.
21 APRIL
*Die Doek Letterkundefees vind tot 23 April by die Goethe-instituut in Windhoek plaas. Deelname is gratis. Vir meer inligting, kontak 061 225 700 of stuur ‘n e-pos na [email protected].
*Die Botaniese Vereniging bied sy algemene jaarlikse vergadering aan, gevolg deur ‘n aanbieding deur dr. Sonja Loots oor haar navorsingsprojek oor lithops. Die vergadering begin om 18:00. Stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting.
22 APRIL
*Die Suid-Afrikaanse sangduo Wynand en Cheree tree by die Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) op ten bate van die Huis Maerua-kinderhuis. Kaartjies kos tussen N$75 en N$150 via webtickets.com.na.
23 APRIL
*Die Battle of Sound-kompetisie begin om 12:00 in Okahandja. Kaartjies vir toeskouers kos N$100 en N$200 vir deelnemers, en is beskikbaar via webticket.com.na.
*Die Goani-nagpretdraf (5 & 12km; inskrywing N$100) en fietsry (30, 40 & 60 km; inskrywing N$150) begin om 19:00 by die Goanikontes Oasis. Kontak 064 405 979 of [email protected] vir meer inligting.
WIKA 22
Die Windhoek Karnaval vier die Duitse karnavaltradisie met Namibiese flair en is ‘n belangrike kulturele gebeurtenis op Windhoek se kalender. Vanjaar se tema is “Wer lacht, lebt!”
*8 April: Internasionale aand
*9 April om 11:00: Straatoptog in Onafhanklikheidsrylaan
*9 April: Frühschoppen
*9 April: Juka/Jeugkarnaval
*10 April: KiKaWi/ Kinderkarnaval
*10 April: Kehraus/partytjie
Alle geleenthede vind by SKW plaas, tensy anders vermeld. Kaartjies sal by Maerau SuperSpar beskikbaar wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie