Stef Bos bekoor plaaslike gehore
Die Nederlandse musikant Stef Bos het die afgelope naweek gehore in die hoofstad en Swakopmund vermaak met sy meesterlike vermenging van humor en hartseer in sy vertoning “Bitterlief”. Die Windhoek Woordfees, wat voorheen bekende musikante en musiekgroepe soos Joshua na die Reën en Spoegwolf na Namibië gebring het, het die vertonings aangebied.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie