Foto Facebook
Foto Facebook

Steve kuier in Namibië

Steve Hofmeyr, wat geen bekendstelling nodig het nie, het gister in Namibië aangekom vir ’n mini-toer deur sy “ander land”.

Dié toer het gisteraand op Mariental afgeskop en eindig op 5 April in Walvisbaai. Hy tree môre en op 1 April in die hoofstad op en kies daarna koers na die kus om op 2 April met sy Swakopmundse gehoor kennis te maak.

In ’n video wat hy Maandag op sy Facebook-blad geplaas het, sê die sanger hy is opgewonde om “die mooiste land in die wêreld” vir sy dogtertjie te wys.

“Ons gaan in die woestyn speel, ons is reg vir Namibië!”

Vir enige navrae, kontak Leonora by 081 845 8701. Kaartjies is op webtickets.com.na, of kontak 081 127 2725 beskikbaar.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!