Stolen Moments Band
Stolen Moments Band

Stolen Moments hou vir oulaas konsert

Henriette Lamprecht
Die Stolen Moments ‘band’, die jongste projek wat gespruit het uit Stolen Moments - Nambian Music History Untold, eindig hul landswye toer met hul laaste optrede Saterdag om 19:00 by NTN. Die ‘band’ wat uit jong Namibiese kunstenaars bestaan, gee nuwe klanke aan Namibië se verlore en vergete musiek repertoire. Jy kan aanlyn via webticket vir jou ‘n plek bespreek en kKaartjies is gratis.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!