deeg1
deeg1

Uitspeel-QR

Mandy Rittmann
Uitspeel het gaan inloer by Lukas Strydom van Bäckerei Dekker op Okahandja. Dié bakkery is reeds meer as 90 jaar bobaasbakkers op Okahandja en sinoniem met die tuindorp.

Skandeer die QR-kode en kuier saam!

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer