Uitspeel se ad - 1
Uitspeel se ad - 1

Uitspeel-QR

Mandy Rittmann
"Mammie!" groet haar dogter haar as sy bel. Destyds, toe sy nog háár ma gebel het, het sy bloot gesê: "Hallo, Ma ..." So gesels die Namibiese skrywer, dr. Chrisna Beuke-Muir, tydens 'n vraesessie by die Toyota Stellenbosch Woordfees, waar sy saam met Theresa Papenfus, skrywer van die boek, Sing Mamma, Sing, opgetree het.

Skandeer die QR-kode om te luister hoe Chrisna oor haar boek - Hallo, Ma - gesels.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer