Zietsman vertel onbeskaamd oor vroue se hartseer

Iréne-Mari van der Walt
Met die kollig op die rou en hartverskeurende waarheid oor geslagsgebaseerde geweld in Femme is Fatale het Elzabé Zietsman haar toer deur Namibië as deel van die FNB Windhoek Woordfees afgesluit.

In Femme is Fatale, plaas Zietsman die tragiese moorde op drie karakters onder die vergrootglas en die drome wat hierdie karakters voor hul sterftes gehad het. Sy ondersoek ook die rol wat geslagsgebaseerde geweld speel in die alledaagse vrese van vroue wat nog nie daardeur geraak is nie.

Zietsman se eenmalige vertoning van Femme is Fatale volg na vyf vertonings van 'Routrip' regoor Namibië waarin sy die verhaal vertel van ’n karakter wat ’n laaste vaarwel aan haar lewe wil bied voor haar beplande selfdood. Hierdie bekroonde verhoogstuk volg die karakter Helena deur haar laagste oomblikke en word teen die einde ’n storie van hoop. Foto Iréne-Mari van der Walt

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!