Agri-Xtra maandeinde op Grootfontein

Die voortsetting van ‘n ou tradisie
Op 26 Mei 1912 is die eerste landbouskou op Grootfontein aangebied, wat die Agri-Xtra 'n voortsetting van 'n langdurige tradisie maak.
Die Grootfontein Skouvereniging bied tussen 24 en 26 Mei Agri-Xtra aan – landboudae waartydens ‘n bees-, kleinvee- en perdeskou gehou sal word, terwyl verskeie landboupraatjies
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer