Agteruitgang van grond bedreig lewensmiddele

Onvrugbare grond ‘verdubbel’ oor 55 jaar
Namibiese boere is besig om die effek van grondagteruitgang te bestry, eerder as om die oorsake daarvan te takel.
Elvira Hattingh
Terwyl boere op grond in private besit ook ‘n hoë prys vir die agteruitgang van weiding en grond betaal, bedreig dit die basiese lewensmiddele van kommunale boere – soos voeds
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer