Beesvleisuitvoere neem skerp toe
Skaapsektor toon ook herstel
Terwyl slagpryse vir bees in die eerste ses maande van die jaar baie goed was, is meer vleis plaaslik geslag en het die uitvoere van lewende bees afgeneem.
Elvira HattinghNamibië se uitvoere van beesvleis het tydens die eerste ses maande van die jaar met ʼn reuse 98% gegroei, met altesaam 5 100 ton vleis wat uitgevoer is. Altesaam 45
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie