Benoemings vir Wildboer van die Jaar nou oop

Verskeie kategorieë
Persone wat benoem word, moet ten minste vir vyf jaar lank reeds aan die stuur van 'n wild-onderneming staan en 'n WRN-lid wees.
Elvira Hattingh
Daar is tot 30 Junie ‘n geleentheid om kandidate vir Wildlife Ranching Namibia (WRN) se jaarlikse Wildboer van die Jaar-toekenning te benoem, met verskeie kategorieë waarin wenn
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer