Bestry verbossing met bosvreters
Balans die grootste oorweging
Volgens die resultate blyk dit dat weidingsbestuur net suksesvol kan wees as die samewerking van herbivore, die klimaat, brande en die dinamika van die plantegroei in ag geneem word.
Die oplossing vir verbossing en beter weiding is waarskynlik om ’n volhoubare balans tussen herbivore – bos- en grasvreters – op jou grond te handhaaf. Vier navorsers, waaron
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie