Boere se hoop vlam weer op by NLU Agribraai

Adjunkpresident vra vir eenheid
Die vreugdevure het die naweek hoog gebrand met die adjunkpresident Netumbo Nandi-Ndaitwah wat boere tydens die droogte bemoedig het om Namibië saam op te bou.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg op Gobabis – Midde die versengende droogte en ander krisisse in die landbousektor het die NLU Agribraai op Gobabis die afgelope naweek weer hoop onder boere l
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer