Damsak sorg vir geen verdamping

Goedkoper manier van waterberging
Boere toon groot belangstelling in hierdie reuse-watersak wat volgens Damsak die goedkoopste manier is om water en ander vloeistowwe te berg.
Francoise Steynberg
Damsak is ’n reuse-watersak wat water en ander vloeistowwe kan berg sonder dat verdamping plaasvind en alge daarin groei soos in ander damme of watertenks.Dit is volgens die Nami
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer