Droogtebemarking kan kuddeverlies verminder

Lewende uitvoere van beeste neem toe
Die meerderheid lewende uitvoere (98%) het na voerkrale in Suid-Afrika gegaan, terwyl die res vir boerdery- en teeldoeleindes bestem was, sê die Vleisraad.
Yandi Du Plessis
Ellanie Smit - Beesboere implementeer droogteverwante bemarkingstrategieë om veegetalle te verminder om moontlike kuddeverliese beter te bestuur.Dit word aangedui deur die lewende
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer