Geen uitstel, maar ook nie penalisering

‘Ooreenkoms’ bereik oor grondbelasting
Die NLU sê die unie het onlangs in gesprek getree met die waardeerder-generaal oor lede se probleme om die regte aanslae vir grondbelasting te kry.
Elvira Hattingh
Die eienaars van kommersiële landbougrond wat teen gister nog nie hul korrekte grondbelastingaanslae van die ministerie van landbou, water en grondhervorming ontvang het nie, sal
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer