Gobabis: Vrae oor oordrag van grond
Ongerymdhede ontsier glo proses
Die betrokke grond het ten doel om hongersnood, armoede en werkloosheid in die streek te takel deur middel van beoogde landbouprojekte.
Ogone Tlhage - ’n Groep inwoners van Gobabis daag die onlangse oordrag van Plaas Nuwehoop aan die kantore van die goewerneur van die Omahakestreek, sowel as die van die burgemees
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie