Groenskemas kan Namibië selfvoorsienend maak

Landbouminister: Land moet vleisverwerking uitbrei
Namibië het genoeg plaaslike kennis en kapitaal om die groenskemas te laat floreer, maar die beesbedryf is in die moeilikheid, meen landbouministrer Calle Schlettwein.
Elvira Hattingh
“As al die land se groenskemas produktief is en selfs net tien ton per ha kan produseer, het ons ‘n surplus van grane. “Dit is nog sónder om die gewasse in berekening te bri
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer