Hoender-, melkboere steun wetsontwerp
Ernstig bedreig deur invoere
Ingryping is nodig aangesien beide die suiwel- en pluimveebedryf op die rand van ineenstorting staan weens goedkoop invoere uit ander lande.
Die voorgestelde wetswysiging vir die vleisbedryf, waarvolgens die bestuur van die pluimvee- en suiwelbedrywe voorts die verantwoordelikheid van die Vleisraad van Namibië kan raak
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie