Hoender se prys styg binnekort

Oorlog in Oekraïne eis sy tol
Duurder hoender is Namibiese verbruikers se voorland – 'n direkte gevolg van skerp stygings in die pryse van graankommoditeite.
Ronelle Rademeyer
Namibië se grootste hoenderprodusent sê hy het tot nou toe die skerp stygings in insette soos geelmielies en sojabone self geabsorbeer, maar die bykomende impak van die oorlog in
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer