Ian Collard
Ian Collard

Ian Collard groet Namib Mills (Agri Monitor)

Francoise Steynberg
Die Namibië Landbou-unie (NLU) wens Ian Collard (regs), die uittredende uitvoerende hoof van die Namib Mills Groep van Maatskappye, alle voorspoed toe vir die toekoms. “Ons spreek ons opregte dank uit vir sy onwrikbare en volgehoue ondersteuning van georganiseerde landbou oor die afgelope 27 jaar. Ian, ons wens jou en jou gesin alle sterkte toe. Mag boerdery jou siel verryk in goeie sowel as uitdagende tye,” is die boodskap van die NLU se president, Thinus Pretorius (links) aan Collard. Foto NLU

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!