Speenkalfpryse het met 5,6% tot onder dié van 2021 gedaal. Uitgedruk as ‘n persentasie van die slagprys, het die speenkalfprys onder die langtermyngemiddeld van 65% gedaal. FOTO ELVIRA HATTINGH
Speenkalfpryse het met 5,6% tot onder dié van 2021 gedaal. Uitgedruk as ‘n persentasie van die slagprys, het die speenkalfprys onder die langtermyngemiddeld van 65% gedaal. FOTO ELVIRA HATTINGH

Inflasie ry veeboere in tweede kwartaal

Grootste styging in insetkoste in tien jaar
Die kumulatiewe wêreldwye uitwerking van olie- en brandstofpryse, sowel as die swak prestasie van die Namibiese dollar plaas 'n groot insetkostelas op veeboerderye.
Elvira Hattingh
Veeboere se insetkoste hou aan om te styg, met die jongste statistiek wat toon tussen die eerste en tweede kwartaal van 2022, was landbou-inflasie 4,9%.

Sedert die tweede kwartaal van 2021 het jaarlikse landbou-inflasie met ʼn reuse 19,6% geklim – die hoogste in tien jaar, het die Namibië Landbou-unie (NLU) in sy jongste nuusbrief gesê.

“Sedert die tweede kwartaal van 2021 het die koste van brandstof met 57% gestyg, veevoer met 29,2%, dieregesondheid met 16,1% en voertuigherstelwerk met 13,1%.

“Die kumulatiewe wêreldwye uitwerking van olie- en brandstofpryse, sowel as die swak prestasie van die Namibiese dollar teenoor buitelandse geldeenhede, plaas ’n groot insetkostelas op Namibië se veeboerderye,” het die NLU gesê.

VEEPRYSE

Die totale geweegde beesprys het effens verbeter, met 2,6% persent, alhoewel dit ’n afname is in vergelyking met die vorige kwartaal se groei van 10%.

Die styging in beespryse is grootliks te danke aan ’n styging in slagpryse van 12,6% op ’n jaargrondslag.

Speenkalfpryse het met 5,6% tot onder dié van 2021 gedaal. Uitgedruk as ’n persentasie van die slagprys, het die speenkalfprys onder die langtermyngemiddeld van 65% gedaal. Dit het in die tweede kwartaal van 2022 op 60,1% gestaan.

Skaappryse het met 9,4 persent op ʼn jaar-tot-jaarbasis verbeter, met 'n skerp styging van 13 persent in die eerste helfte van 2022, terwyl varkvleispryse met 2,8% gedaal het.

VERWAGTING

Tog het mnr. Desmond Cloete, hoofbemarkingsbeampte by die Vleisraad van Namibië, onlangs aan Republikein gesê alhoewel plaaslike beespryse op veilings nie verlede maand kop opgetel het, soos wat aanvanklik verwag is nie, heers daar steeds optimisme dat dit binnekort sal gebeur – veral vanweë probleme soos bek-en-klouseer in Suid-Afrika.

Cloete het bygevoeg dat die beesbedryf sterk aan die herstel is ná die verwoestende droogte van 2019.

“Ons sien dat veilings baie meer beeste bied – veral die groot veilings op plekke soos Gobabis, Otjiwarongo en Grootfontein.

“Daar was baie meer speenkalwers op die veiling. Julie is mos maar tradisioneel die maand vir speenkalwers, maar die statistiek toon dat die bedryf besig is om te herstel,” het hy gesê. – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2025-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 30° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 19° | 27° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 14:54, High tide: 08:30, Low Tide: 02:00, High tide: 21:12 Swakopmund: 18° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:28, Low Tide: 02:00, High tide: 21:10 Walvis Bay: 18° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:27, Low Tide: 02:00, High tide: 21:09 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 21° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 17° | 32° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 35° Lubumbashi: 17° | 18° Mbabane: 19° | 25° Maseru: 16° | 23° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 17° | 23° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 16° | 30° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.39 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.69 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 135.34 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.9 | USD to EGP 50.26 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1487.99 | USD to ZAR 18.62 | USD to ZMW 28.12 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 86452.63 Up +1.13% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.86 Up +0.86% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16246.33 Up +0.23% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29668.47 Down -0.29% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10075.28 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 864.09/OZ UP +0.79% | Copper US$ 4.35/lb UP +0.24% | Zinc US$ 2 779.50/T DOWN -1.19% | Brent Crude Oil US$ 75.77/BBP DOWN -0.0119 | Platinum US$ 1 006.26/OZ UP +0.54% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 30° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 19° | 27° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 14:54, High tide: 08:30, Low Tide: 02:00, High tide: 21:12 Swakopmund: 18° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:28, Low Tide: 02:00, High tide: 21:10 Walvis Bay: 18° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:27, Low Tide: 02:00, High tide: 21:09 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 21° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 17° | 32° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 35° Lubumbashi: 17° | 18° Mbabane: 19° | 25° Maseru: 16° | 23° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 17° | 23° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 16° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.39 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.69 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 135.34 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.9 | USD to EGP 50.26 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1487.99 | USD to ZAR 18.62 | USD to ZMW 28.12 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 86452.63 Up +1.13% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.86 Up +0.86% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16246.33 Up +0.23% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29668.47 Down -0.29% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10075.28 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 864.09/OZ UP +0.79% | Copper US$ 4.35/lb UP +0.24% | Zinc US$ 2 779.50/T DOWN -1.19% | Brent Crude Oil US$ 75.77/BBP DOWN -0.0119 | Platinum US$ 1 006.26/OZ UP +0.54%