Joggie-bul vir halfmiljoen verkoop

Hartebeestloop se 15de produksieveiling oortref voriges
Die jaarlikse Hartebeestloop Bonsmara-veiling gaan van krag tot krag, en jaar na jaar word nuwe rekords opgestel.
Ronelle Rademeyer
Ronelle RademeyerDie bekende Bonsmara-teler en megaboer, dr. Joggie Briedenhann, sê Hartebeestloop Bonsmaras se 15de produksieveiling verlede Vrydag op sy plaas naby Stampriet was
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer