Foto argief
Foto argief

Kabinet keur geleidelike verwydering van 'Rooilyn' goed

Francoise Steynberg
Die kabinet het die geleidelike verwydering en beperkings van die veeartsenykordonheining goedgekeur.

Die kabinetsbesluite is vandag deur die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie aangekondig.

Die kabinet het die ministerie van landbou, water en grondhervorming opdrag gegee om 'n uitvoerbaarheidstudie oor 'n tydperk van twee jaar vir die 2024-’25 tot 2025-’26 finansiële jare te doen. Die beraamde begroting van die uitvoerbaarheidstudie moet tydens die middeltermynbegrotingsoorsig bepaal en aan die tesourie voorgelê word vir goedkeuring.

Dit volg nadat landbouminister Calle Schlettwein by die Aminuis Skou in middel Augustus planne aangekondig het om die veeartsenykordonheining, bekend as die Rooilyn, verder noordwaarts te verskuif.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 39° Rundu: 24° | 36° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 24° | 32° Ruacana: 22° | 32° Tsumeb: 22° | 31° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 22° | 31° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 23° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 22° | 37° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 23° | 31° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 14° | 29° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 20° | 33° #REF! #REF!