Kleinskaalse boere moet teen rampe verseker word
Wêreldbank: Namibië is erg kwesbaar vir klimaatskokke
Die Wêreldbank-verslag, "Namibia Agriculture Disaster Risk Finance and Insurance Diagnostic", is in reaksie op 'n versoek van die Namibiese regering.
Die Wêreldbank het ’n verslag bekend gestel om die ontwerp en implementering van ’n landbouversekeringsprogram wat op kleinskaalse boere gerig is, te ondersteun.Die verslag, �
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie