Veeboere in die noorde soek beter markte vir hul bees. 
Foto argief
Veeboere in die noorde soek beter markte vir hul bees. Foto argief

Komitee wil weet oor projekte

Parlementslede is tans op besoek aan die Kavango om ter plaats die vordering te ondersoek.
Augetto Graig
Die parlementêre staande komitee vir ekonomie en openbare administrasie besoek vandag Kavango-Wes om hulself te vergewis van die regering se pogings om beesboere in die Noorde toegang tot winsgewende markte te gee. Vandag se besoek sluit ontmoetings met die goewerneur en rolspelers in, terwyl die komitee Saterdag besoek aan die Mangetti-kwarantynkamp en -nedersetting asook die Kavango-beesplaas sal bring wat deur die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (NIDA) bestuur word.

Ten spyte van die feit dat tot 60% van Namibië se beeste bo die Veterinêre Kordonheining (Rooilyn) is, kan dié boere weens die risiko van siektes soos bek-en-klouseer en longsiekte nie na die gesogte buitelandse markte uitvoer nie.

Die Lisha Bemagtiging en Ontwikkelingsorganisasie het reeds in 2022 ‘n klagskrif by die Nasionale Vergadering hieroor ingedien. Die naweek se besoek het ten doel om vordering met ooreenkomste wat ná die klagskrif met die ministerie van landbou, water en grondhervorming gesluit is, op te volg.

Tydens ‘n vorige ondersoek was die toestand en gebruik van die Omutambo Maowe-kwarantynkamp wat glo al 12 jaar leeg staan, een van die grootste kwessies. Omutambo Maowe is veronderstel om die boere in Omusati, Kunene en Oshana te bedien, deur hul beeste in kwarantyn te plaas voordat dit by die Eloolo Abattoir op Oshakati geslag word. Eloolo is egter ook vir die laaste 11 toe, nadat Meatco dit gesluit het. Die kwarantynkamp is ook veronderstel om skape en bokke vir 30 dae te kan isoleer om uitvoer na Suid-Afrika te verseker.

Geen program is ook in plek om te verseker dat beeste bestem vir slag, vry van enige siektes bly en gesond groei nie. Laasgenoemde beïnvloed die gehalte van die vleis.

Ander probleme wat boere in die noordelike kommunale gebiede (NCA) ervaar, sluit in die tekort aan voerkrale, asook lae pryse op die plaaslike mark. Met die verloop van tyd het die regering abattoirs op Katima Mulilo, Rundu, Oshakati, Eenhana en Outapi gebou. ‘n Tender is toegeken om die abbatoir op Opuwo op te gradeer. ‘n Tender vir die opknap van landbougeriewe in Kavango-Oos, Kavango-Wes, Omusati en Zambezi wat deur die landbouministerie, die nasionale beplanningskommissie (NPC) en die Europese Unie (EU) uitgesit is, sluit vandag 16:00. Deel van dié tender is die opknapping van Omutambo Maowe (lot 3), terwyl die bou van ‘n veeartseny-kantoor op Nkurenkuru en veilingsgeriewe op Ncaute (lot 1), die opgradering van plaasinfrastuktuur en die kwarantynkamp op Katima Mulilo (lot 2), sowel as ‘n voerkraal vir ‘n 1 000 beeste by Etunda (lot 4). Kontrakteurs kan vir elke lot apart, alles of net vir een tender. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2025-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 30° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 19° | 27° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 14:54, High tide: 08:30, Low Tide: 02:00, High tide: 21:12 Swakopmund: 18° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:28, Low Tide: 02:00, High tide: 21:10 Walvis Bay: 18° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:27, Low Tide: 02:00, High tide: 21:09 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 21° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 17° | 32° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 35° Lubumbashi: 17° | 18° Mbabane: 19° | 25° Maseru: 16° | 23° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 17° | 23° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 16° | 30° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.39 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.69 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.23 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 135.34 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.9 | USD to EGP 50.26 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1487.99 | USD to ZAR 18.56 | USD to ZMW 28.12 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 86452.63 Up +1.13% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.86 Up +0.86% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16246.33 Up +0.23% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29668.47 Down -0.29% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10075.28 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 870.21/OZ UP +1.01% | Copper US$ 4.35/lb UP +0.31% | Zinc US$ 2 791.50/T DOWN -0.76% | Brent Crude Oil US$ 76.21/BBP DOWN -0.0062 | Platinum US$ 1 004.21/OZ UP +0.33% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 30° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 19° | 27° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 14:54, High tide: 08:30, Low Tide: 02:00, High tide: 21:12 Swakopmund: 18° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:28, Low Tide: 02:00, High tide: 21:10 Walvis Bay: 18° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:27, Low Tide: 02:00, High tide: 21:09 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 21° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 17° | 32° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 35° Lubumbashi: 17° | 18° Mbabane: 19° | 25° Maseru: 16° | 23° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 17° | 23° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 16° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.39 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.69 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.23 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 135.34 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.9 | USD to EGP 50.26 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1487.99 | USD to ZAR 18.56 | USD to ZMW 28.12 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 86452.63 Up +1.13% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.86 Up +0.86% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16246.33 Up +0.23% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29668.47 Down -0.29% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10075.28 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 870.21/OZ UP +1.01% | Copper US$ 4.35/lb UP +0.31% | Zinc US$ 2 791.50/T DOWN -0.76% | Brent Crude Oil US$ 76.21/BBP DOWN -0.0062 | Platinum US$ 1 004.21/OZ UP +0.33%