Landbou: Geen verligting vir hemelhoë insetkoste

Reeds hoë pryse mag vererger
'n Kombinasie van internasionale faktore het gelei tot die styging van reeds hoë pryse van noodsaaklike landbou-insette.
Elvira Hattingh
Namibiese landbouers se insetkoste beur steeds opwaarts, met geen vooruitsigte op verligting as dit kom by die olieprys, kunsmis, voer of lek nie. Die Namibië Landbou-unie (NLU) h
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer