Leeus verkies bont, horinglose beeste

Groot katte se voorkeure bestudeer
As leeus 'n kudde beeste bekruip, is hulle meer geneig om sekere diere in die kudde te teiken, volgens 'n nuwe studie deur die Universiteit van Pretoria.
Elvira Hattingh
As dit by die vang van beeste kom, verkies leeus beeste sonder horings en met ’n bont pels, terwyl dié met lang horings liefs vermy word. As leeus ’n kudde beeste bekruip, is
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer