Lig in die tonnel vir Meatco?

Hoë deurset kan red
Meatco het die afgelope maande besonder baie beeste geslag, wat die maatskappy meen 'n "beduidende omkeerpunt" kan bring.
Elvira Hattingh
Meatco is van mening dat die groot aantal beeste wat oor die afgelope tyd geslag is, die maatskappy van ondergang kan red. Dit volg nadat die maatskappy in Mei en Junie goed preste
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer