Foto ter illustrasie FAO
Foto ter illustrasie FAO

Longsiekte breek uit naby Opuwo

Francoise Steynberg
Die direktoraat veeartsenydienste in die landbouministerie het bekend gemaak dat longsiekte op 1 Julie in die Okapundja-nedersetting, 51 km oos van Opuwo, uitgebreek het.

“Tot dusver is die siekte in een trop van 30 beeste opgespoor, waar agt beeste positief getoets en een koei gevrek het,” lui ‘n verklaring van die waarnemende hoofveeartsenybeampte, dr. Johannes Shoopala.

Longsiekte kom by beeste en buffels voor en dit is hoogs aansteeklik met 'n sterftesyfer van tot 50%.

“Dit kan nie behandel word nie en besmette beeste bly 'n bron van verdere infeksie vir ander beeste. Dit is nie bekend dat mense vatbaar is vir longsiekte nie, so daar is geen risiko vir openbare gesondheid nie.”

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!