Meatco ly verlies van N$118 m.

Wesenlike onsekerheid oor voortbestaan
Die ouditeure glo Meatco se verliese sou veel groter gewees het as die regering nie 'n reddingsboei van N$86 miljoen gebied het nie.
Elvira Hattingh
Meatco het tydens die afgelope boekjaar ’n verlies van N$118 miljoen gely, met die ouditeure van Grand Namibia wat van mening is dié instansie het ’n punt bereik waar dit sleg
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer