Meatco takel skuld
Nuwe markte vir NCA’s ontsluit
Meatco se uitvoerende hoof gesels prontuit oor die swaar tye wat die onderneming oorleef het, sy skuldvermindering en die pad vorentoe.
Terwyl Meatco onlangs ’n lening van N$200 miljoen van die Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN) bekom het, sê die onderneming hy is nou ook op datum met agterstallige betalings a
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie