Meatco 'tegnies insolvent'

Meer skuld as bates
Die landbouminister het gesê dit is belangrik dat die ministerie Meatco se hervorming en volhoubaarheid ondersteun.
Yandi Du Plessis
Nuusredaksie - Die minister van water, landbou en grondhervorming, Calle Schlettwein, het gesê Meatco is tans tegnies insolvent met die onderneming se skuld wat sy bates oorskry.H
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer